Smaaklike tradisionele koeksisters, romerige fudge, regte tuisgemaakte ystervarkies en heerlike gemengde koekies direk vanaf ons na jou.
100%
Tuisgemaak
Vars
Weekliks nuwe bestellings
Kroonstad
Kolleksie / Aflewering
Bederf jouself en jou geliefdes!
Bestel vandag nog vir verjaarsdae, funksies of sommer net vir teetyd.
Kies die hoeveelhede van die heerlike eetgoed wat jy wil bestel en stuur jou bestelling direk per WhatsApp.
"Met liefde gebak vir Kroonstad!"
By Lekkerbekkies Kroonstad glo ons dat niks kan meeding met die smaak van egte, tuisgemaakte gebak nie. Ons resepte is oor geslagte heen vervolmaak om vir jou die heerlikste soetgoed te bring.
Of jy nou lus is vir goudgeel koeksisters, romerige fudge, sagte ystervarkies of 'n heerlike koekie-blik vir teetyd – ons bak alles vars op bestelling met net die beste bestandele.
Weeklikse nuwe voorraad.
Net soos ouma dit gemaak het.
Kies jou gunsteling produkte hierbo op die webwerf en klik op jou Mandjie om jou bestelling direk per WhatsApp vir ons te stuur! Ons bevestig jou bestelling en aflewering besonderhede.
Ligging
Kroonstad, Vrystaat
WhatsApp Bestellings
+27 83 649 0965
Besigheidsure
Maandag - Saterdag: 08:00 - 17:00
Het jy 'n spesiale versoek of groot bestelling vir 'n funksie? Stuur vir ons 'n boodskap!
Jou mandjie is nog leeg.
Kies 'n paar van ons heerlike eetgoed om te begin!
Bestellings word direk per WhatsApp bevestig.